Vra jouself die volgende:

jou potensiaal

Vra jouself die volgende:

  • Waarom herhaal sekere negatiewe situasies hulself in my lewe ??
  • Waarom het ek nie beheer oor my lewe nie ??
  • Waarom lyk dit of ander mense so maklik deur die lewe gaan ??
  • Waar kom ons negtiewe denkpatrone en gesindhede vandaan ??

 

Indien dit vir jou moeilik was om enige van die bogenoemde vrae te beantwoord, of indien jy nie met oortuiging “ja” kon sê nie, het ek die oplossing vir jou. Deur jou emosionele intelligensie te ontwikkel, skep jy die geleentheid om jou volle potensiaal te ontgin, met die wêreld aan jou voete.

 
 
Geïnteresseerd?